<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>E</key>
<author>Philip Moolman</author>
<title>Lurianne: Jy's my hele lewe</title>
<lyrics>[C1]
.   E
   Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart
.   A                                            E
   Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward
.                A                         E
   Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat
.                     B                     A                 E
   Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart

[V1]
.                   B                       E
 By Swakopmund se hawe, vissermanne op die kaai
.                  A                                         E
 Ek wonder of die wind die gevoel in my hart na jou toe sal waai
.                     A                             E
 Ek drentel oor die laaggety, skop skulpe oor die sand
.                 B          A                       E
 Liefling dit is jy, dit is jy, wat my hart so laat brand

[C2]
.   E
   Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart
.   A                                            E
   Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward
.                A                         E
   Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat
.                     B                     A                 E
   Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart

[V2]
.                      B                         E
 Die mis trek oor die duine, 'n sluier oor my spoor
.                  A
 Ek wonder as ek skree, hoe ek oor jou voel
.                   E
 Of jy my ooit sal hoor
.                          A                            E
 In my hart voel ek die branders slaan, dit klots in my oë
.                 B          A                     E
 Liefling dit is jy, dit is jy en dan sing ek maar so

[C3]
.   E
   Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart
.   A                                            E
   Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward
.                A                         E
   Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat
.                     B                     A                 E
   Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart

[V3]
.                      B                        E
 En skielik word dit donker, en skielik kry ek hoop
.                 A
 Want die sterre skyn deur die naggordyn
.                    E
 Ooral waar ek ook loop
.                A                          E
 Alles hier sou mooier wees, met jou aan my sy
.                 B                      A
 Ek kan my net verbeel ek kan my net verbeel
.              E
 Jy is hier by my

[C4]
.   E
   Jy's my hele lewe, ek het jou lief uit my hart
.   A                                            E
   Jy gee my soveel vreugde, my kop is skoon verward
.                A                         E
   Jy's my hele lewe, en liefling weet jy wat
.                     B                     A                 E
   Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart

[B1]
.                     B                      A                E
   Dit gee my rus en vrede, om te weet jou spore loop oor my hart

[P1]
.   B  E  B  E
   UITSPEEL:  (Mmmmmmmmm)</lyrics>
</song>